Limodo Tennistoernooi. Aan die einde van ‘n wonderlike Voortrekker Tennistoernooi, is BVHS trots op al hul spelers wat aan die toernooi deelgeneem het.
- BVHS se 1ste Meisiespan wen ‘n Brons medalje in die A-afdeling
- Die 2de Meisiespan eindig in top 10 van die A-afdeling
- Hul 3de en 4de Meisiespan eindig top 12 van die B- afdeling
BVHS se dertien spelers wat aan die Limodo Tennistoernooi deelgeneem het, is Mianca van Niekerk, Heili Pretorius, Joma Viljoen, Annika van Rooyen, Danè van Niekerk, Lunè Amaro, Marjorie Naude, Cloë Opperman, Ermari Botha, Noëline Mathee, Cerise van Rooyen, Ilze Botha en Ilne le Roux.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf