)
Limodo Tennistoernooi – Primêre Skool Jordania

Limodo Tennistoernooi. Primêre Skool Jordania, Bethlehem, se 1ste en 2de dogters tennisspanne het goed presteer tydens die Limodo Tennistoernooi. Die 2de dogters tennisspan het 1ste geëindig in die B-afdeling. Hulle…

Limodo Tennistoernooi – BVHS leerders presteer

Limodo Tennistoernooi. Aan die einde van ‘n wonderlike Voortrekker Tennistoernooi, is BVHS trots op al hul spelers wat aan die toernooi deelgeneem het.   BVHS se dertien spelers wat aan die…