)

Sportprestasies – HTS Middelburg leerders presteer

Sportprestasies. Vier leerders van HTS Middelburg, Mpumalanga, se sportprestasies het gelei tot hul verkiesing tot verskeie sportspanne.

Provinsiale Rhinoweek: Tydens die provinsiale Rhinoweek is Jacques Stassen verkies tot die o.17-Rhinospan wat in Desember na Ierland toer. Hulle sal teen van Ierland se beste o.17-spanne meeding.

Southern Legion rugbyspan. Desmond Milner is as ‘n lid van die Southern Legion Span verkies om Suid-Afrika te verteenwoordig in die o.18 Ope Kompetisie van die World Schools Festival 2023 in Thailand.

HSBC SVNS Toernooi. Luhan Graaff en Deoné du Plessis is verkies om Suid-Afrika te verteenwoordig by die HSBC-toernooi. Hulle toer 28 November tot 4 Desember na Dubai. Baie geluk met jul verkiesing tot die verskeie spanne. Deoné is ook verkies as kapteine van die span.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://htsmiddelburg.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal