Skole 7’s Rugby. Net toe Hoërskool Swartland van Malmesbyry dink dat die rugbyseisoen die finale fluitjie geblaas het, word daar ‘n baie goeie “wildcard” na hul kant gegooi. Hoërskool Swartland se o.17 7’s rugby span is uitgenooi om deel te neem aan die nasionale Frogfoot-toernooi. Die toernooi vind op 14 Oktober by Loftus Versveld in Pretoria plaas.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf