)

Lejweleputswa Krieket – Hoërskool Goudveld leerder in span

Lejweleputswa Krieket. Hoëskool Goudveld leerder, Ruben Crous, het Saterdag, 23 September, vir die o.18 Lejweleputswa Krieket span in ‘n wedstryd teen Fezile Dabi gespeel. Hy was ook kaptein van sy span.

Ruben het ‘n puik wedstryd gespeel en het die voorbeeld as kaptein gestel deur vyf paaltjies in slegs drie beurte te neem en staan slegs 24 lopies af. Ruben het ook 105 lopies van 102 balle behaal. Dit het 15 viere en 3 sesse ingesluit – ‘n ware kapteinsbeurt.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://goudveldhs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal