Lejweleputswa Krieket – Hoërskool Goudveld leerder in span
Lejweleputswa Krieket. Hoëskool Goudveld leerder, Ruben Crous, het Saterdag, 23 September, vir die o.18 Lejweleputswa Krieket span in ‘n wedstryd teen Fezile Dabi gespeel. Hy was ook kaptein van sy…
Griffons Rugby – Hoërskool Goudveld leerders in o.17A Liga span
Griffons Rugby. Vier rugbyspelers van Hoërskool Goudveld, Ruben Crous, Toka Khooe, Ru-Bran Kock en Thabiso Phafudi is deel van die Griffons o/17 A-liga span. Hulle is van vandag, 5 Julie,…
SA Platteland Krieket – Hoërskool Goudveld krieketspelers na Indië
SA Platteland Krieket. Gouties is baie trots op Hendro Boardman en Ruben Crous wat deel is van die SA Platteland Krieket Uitnodigingspan. Mash is deel van die afrigters van die…
Hawks Krieket – Ruben Crous van Gouties in span
Hawks Krieket. Ruben Crous, leerder en krieketspeler van Hoërskool Goudveld in Welkom, is ingesluit is in die Hawks Krieket 0/17 span. Hierdie span gaan aan die LPL (Lanka Premier League)…








