Skole Sewes Rugby. Hoër Landbouskool Boland se o.15 en o.17 Skole sewes rugby spanne het die afgelope naweek deelgeneem aan die Marius Schoeman Sewestoernooi by Paarl Gimnasium.
O.15 uitslae:
Groepwedstryde:
- Hoër Landbouskool Boland Wen Hoërskool Melkbosstrand 35 – 0
- Wen 40-12 teen Charlie Hofmeyr 40 – 12
- Wen teen Hoërskool Tygerberg 54 – 12
Uitkloprondtes:
- Wen teen HTS Drostdy 35 – 7 (Laaste 16)
- Wen Hoër Landbouskool Oakdale 35 – 7 (Kwarteindrondte)
- Wen Hermanus 19 – 17 (Halfeindrondte)
- Verloor teen Paarl Gimnasium 12 – 22 – (Finaal)
O.17 uitslae:
Groepwedstryde:
- Hoër Landbouskool Boland wen Hoërskool Melkbosstrand 51 – 0
- Speel gelykop teen SACS 19 elk
- Wen teen Charlie Hofmeyr 26 – 5
Uitkloprondtes:
- Wen Hoërskool Belville 26 – 0 (Laaste 16)
- Verloor teen Hoër Jongenskool Paarl 22 – 27 (Kwarteindrondte)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf