Junior Africa Golf Challenge. Junior Africa Golf Challenge is ‘n graad-11 leerder van HoĆ«rskool Ermelo. Sy het op 26 en 27 Augustus te San Lameer, KwaZulu Natal, aan die Junior Africa Golf Challenge deelgeneem.
Hierdie toernooi word oor vier rondes oor twee dae beslis. Bea het uitstekende gholf gespeel met tellings van 76, 82, 83. Sy het ook ān uitstekende laaste rondte van 68 houe gespeel. Haar totaal van 309 besorg aan Bea die tweede plek onder al die dogters. verder behaal sy ān vyftiende plek onder al die spelers (seuns en dogters).
Bea is ook beloon vir haar goeie spel en is ingesluit in die Suid-Afrikaanse Ryder Cup span.
Junior Africa Golf Challenge. Bea Breedt is a grade 11 learner from Ermelo High School. She also took part in the Golf Challenge on 26 and 27 August at San Lameer.
This tournament is decided over four rounds over two days. Bea played excellent golf with scores of 76, 82, 83 and an excellent final round of 68 strokes. Her total of 309 also earned Bea second place among all the girls and a fifteenth place among all the players.
Bea was also rewarded for her good play and was included in the South African Ryder Cup team.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za
Foto verskaf