SA Gholf Kampioen – Hoërskool Ermelo
Erri Gholfer SA Kampioen. Bea Breedt, Hoërskool Ermelo leerder, het op 7 en 8 Julie aan die SA Hoërskool Dogters-kampioenskap deelgeneem by Middelburg Country Club. By dié geleentheid word Bea…
EHS golf champion – High School Ermelo, Bea Breedt
EHS golf champion. Ermelo High School Learner, Bea Breedt has once again proven herself as an exceptional golfer. She has been named the Most Improved Player of the Year by GOLF RSA.…
Gholf – Hoërskool Ermelo gholfer wen weer
Gholf. Bea Breedt, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, het Sondag, 17 Maart, aan die Middelburg Gholfklub se Klubkampioenskap deelgeneem. Bea wen die damesafdeling vir die derde agtereenvolgende jaar. Meer skolenuus:…
Vroue Gholf – Hoërskool Ermelo se Bea Breedt skitter
Vroue Gholf. Bea Breedt, Graad 12 leerder van Hoërskool Ermelo, het in Februarie aan verskeie vroue gholf toernooie deelgeneem. Vanaf 4 tot 6 Februarie het Bea aan die Suid-Afrikaanse Vroue…
Mpumalanga Junior Gholf – Hoërskool Ermelo gholfer skop goed af
Mpumalanga Junior Gholf. Bea Breedt, Graad 12 leerder van Hoërskool Ermelo, het haar 2024 gholf seisoen met ‘n uitstekende oorwinning by die Mpumalanga Junior Gholf Vereniging se Hoëveld Ope afgeskop.…
Junior Africa Golf Challenge – Errie gholfer blink uit
Junior Africa Golf Challenge. Junior Africa Golf Challenge is ‘n graad-11 leerder van Hoërskool Ermelo. Sy het op 26 en 27 Augustus te San Lameer, KwaZulu Natal, aan die Junior…
Barberton Junior Ope Gholf – Errie-gholfer beste in Mpumalanga
Barberton Junior Ope Gholf– Op Sondag 23 Julie het twee Erries Bea Breedt, graad 11, en Arno van der Bank, graad 8, aan die Barberton Junior Ope gholf deelgeneem. Uit…
Malelane Dames Ope-gholftoernooi – EHS leerder skitter weer
Malelane Dames Ope-gholftoernooi. Bea Breedt, Graad11 leerder en gholfspeler van Hoërskool Ermelo, het Sondag, 11 Junie, uitgeblink in die Malelane Dames Ope-gholftoernooi. Uit die 64 spelers eindig Bea in die…
Kriel Junior Gholf Ope – Hoërskool Ermelo neem deel
Kriel Junior Gholf Ope. Twee Erries, Bea Breedt, graad 11 en Arno van der Bank, graad 8 het Sondag, 28 Mei, aan die Kriel Junior Ope Gholftoernooi by die Kriel…
Middelburg Ope Gholf – Bea Breedt aangewys as kampioen
Middelburg Ope Gholf. Bea Breedt, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, het op 11 en 12 Maart aan die Middelburg ope gholf klubkampioenskap deelgeneem. Bea speel deurgaans uitstekende gholf en teken…
SA Amateur Gholf – Bea Breedt van Erries presteer
SA Amateur Gholf. Bea Breedt, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, het van 19 tot 24 Februarie aan die SA Amateur Gholf-kampioenskap deelgeneem. Die kampioenskap het by die Mount Edgecombe Buiteklub…









