)

Kriel Junior Gholf Ope – Hoërskool Ermelo neem deel

Kriel Junior Gholf Ope. Twee Erries, Bea Breedt, graad 11 en Arno van der Bank, graad 8 het Sondag, 28 Mei, aan die Kriel Junior Ope Gholftoernooi by die Kriel Gholfklub deelgeneem. 

Bea en Arno het albei die Erries goed verteenwoordig en uitstekende gholf gespeel. Bea stap weg as wenner van die dogters-afdeling en eindig algeheel in die derde-plek. Arno speel ook goeie gholf en eindig derde in die netto-afdeling van beide die A- en B-afdelings.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal