)

ATKV Redenaars – Hoërskool Trio leerders presteer

ATKV Redenaars. Hoërskool Trio, Kroonstad, se leerders het aan die Semi-finale rondte van die ATKV Redenaars op 23 Mei deelgeneem.

Graad 8-9: Afrikaans Huistaal Voorbereid:

  • Ellen Cotty
  • Lelanie Esterhuizen (kry ‘n 2de plek in die Vrystaat)
  • Wian Pienaar

Graad 8-9: Afrikaans EAT Voorbereid:

  • Itumeleng Makhetha (kry ‘n 1ste plek in die Vrystaat)

Graad 10-12: Afrikaans HT Voorbereid:

  • Miya Jordaan (kry ‘n 5de plek in die Vrystaat)
  • Samantha Mynhardt

Graad 10-12: Afrikaans HT Onvoorbereid

  • Miya Jordaan (kry ‘n 5de plek in die Vrystaat)

Die volgende twee leerders dring deur na die Nasionale Finale Rondte van die kompetisie. Dit vind plaas op 18 Augustus by die ATKV Gouldini Spa.

  • Itumeleng Makhetha
  • Lelanie Esterhuizen

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.triohs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal