Mpumalanga Junior Gholf. Bea Breedt, Graad 12 leerder van Hoërskool Ermelo, het haar 2024 gholf seisoen met ‘n uitstekende oorwinning by die Mpumalanga Junior Gholf Vereniging se Hoëveld Ope afgeskop. Dié toernooi het plaasgevind op Sondag, 21 Januarie by die Middelburg Buiteklub.
Bea het die dogters-afdeling met besondere rondtes van 74 en78 gewen. Sy het ook algeheel derde onder die seuns en dogters geëindig.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf