Kloppers Tennistoernooi. Terwyl almal hierdie vakansie nog laat geslaap het, het drie van Tjokkies se leerders, Petrus Fourie, Louis Fourie en Tristan van der Westhuizen uitstekend in tennis gevaar!
Vanaf 11de tot 13 Januarie het hulle aan die Kloppers tennistoernooi deelgeneem.
Hierdie drie manne het as volg presteer:
- O/14 enkels: Petrus Fourie
- O/14 dubbels: Petrus Fourie en Riwan van der Westhuizen (oud-Tjokkie)
- O/12 dubbels: Petrus Fourie en Tristan van der Westhuizen
Tjokkies is baie trots op hierdie tennisspelers.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf