Kleure-atletiek – Primêre Skool Universitas
Kleure-atletiek. Tjokkies is sommer baie trots op hul atlete se prestasies tydens hul kleure-atletiek byeenkoms. Nie minder as sewe rekors is verbeter! Prestasies behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://tjokkies.co.za/ Foto’s…
Leerderraad 2025 – Primêre Skool Universitas
Leerderraad 2025. Tjokkies kondig met trots hul leerderraad vir 2025 aan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://tjokkies.co.za/ Foto’s verskaf
Landloop liga – Primêre Skool Universitas
Landloop liga. Twintig landlopers van Tjokkies het hierdie jaar behoorlik laat waai en 100% liga deelname gekry. Seuns o.8 Dogters o.8 Seuns o.9 Dogters o.9 Seuns o.10 Dogters 0.10 Dogters…
Rugby Sewes – Tjokkies o.11A die wenners
Rugby Sewes. Tjokkies se rugby sewes spanne het weereens hul kant gebring. Welgedaan aan beide die 0/11A en -B spanne wat tydens die Fichardtpark sewes in die A-liga deelgeneem het.…
ATKV spelkompetisie – Primêre Skool Universitas
ATKV spelkompetisie. Ses van Tjokkies se leerders het vandag aan die ATKV spelkompetisie by die Nasionale Afrikaanse Letterkunde Museum (NALN) deelgeneem. Liana van Niekerk het uitstekend gespel en het ‘n…
Primary School Chess Festival – Primêre Skool Universitas
Primary School Chess Festival. Tjokkie maats het die naweek hul staal gewys by die Primary School Chess Festival. Die toernooi is aangebied by Primêre Skool Willem Postma. Lizbie Spies en…
Vrystaat Lynx 0.13A Netbalspan – Primêre Skool Universitas
Vrystaat Lynx 0.13A Netbalspan. Twee leerders van Primêre Skool Universitas in Bloemfontein, Mi-Lan Botha en Elzé Myburgh was albei deel van die Vrystaat Lynx 0.13A-netbalspan. Die span het algeheel sewende…
Redenaars – Primêre Skool Universitas
Redenaars. Tjokkies se Graad 6 en Graad 7 leerders het die personeel vandag,14 Maart, behoorlik van hul standpunte oortuig tydens hul redenaars kompetisie. Hulle almal was regte sterre! Die wenners:…
Beheerliggaam 2024 – Primêre Skool Universitas/ Tjokkies
Beheerliggaam 2024. Primêre Skool Universitas in Bloemfontein het die nuutverkose Beheerliggaam 2024 bekend gestel vir dievolgende termyn. Die skool bedank elke ouer wat aan die aanlyn Beheerliggaam 2024 verkiesing deelgeneem…
Grey Kollege Primêr Tennistoernooi – Primêre Skool Universitas
Grey Kollege Primêr Tennistoernooi. Tjokkies se tennis manne wat vanaf 28 Februarie tot 2 Maart aan die Grey Kollege Primêr Tennistoernooi deelgeneem. Die top 8 laerskole van regoor die land…
Fichardtpark Prestige Atletiekbyeenkoms – Tjokkies presteer
Fichardtpark Prestige Atletiekbyeenkoms. Primêre Skool Universitas in Bloemfontein se atlete het aan die Fichardtpark Prestige atletiekbyeenkoms deelgeneem. Hierdie Tjokkies-atlete het gehardloop en (presteer) dat die stof spat! Die volgende prestasies…
Kloppers Tennistoernooi – Primêre Skool Universitas
Kloppers Tennistoernooi. Terwyl almal hierdie vakansie nog laat geslaap het, het drie van Tjokkies se leerders, Petrus Fourie, Louis Fourie en Tristan van der Westhuizen uitstekend in tennis gevaar! Vanaf…
Hoofleiers 2024 – Tjokkies maak hoofleiers bekend
Hoofleiers 2024. Tjokkies in Bloemfontein kondig met trots ons hoofleiers vir 2024 aan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://tjokkies.co.za/ Foto verskaf
Primêre Skool Universitas – Sentraal besoek nuwe Hoofleiers
Primêre Skool Universitas. Die Tralies het by Primêre Skool Universitas – Tjokkies, gaan inloer om hulle nuutverkose hoofleiers van 2023 geluk te wens. Hoofseun: Tristan Aucamp Onderhoofseun: Luan Kruger Hoofdogter:…















