)

Beheerliggaam 2024 – Primêre Skool Universitas/ Tjokkies

Beheerliggaam 2024. Primêre Skool Universitas in Bloemfontein het die nuutverkose Beheerliggaam 2024 bekend gestel vir dievolgende termyn.

Die skool bedank elke ouer wat aan die aanlyn Beheerliggaam 2024 verkiesing deelgeneem het. Tjokkies bedank ook elke nominant wat bereid was om hom/haar vir hierdie groot taak beskikbaar te stel.

Aan al die nuutverkose lede wens die skool alles van die beste toe. “Weet dat u altyd die belange van Universitas Primêre Skool op u hart sal dra.”

Die nuutverkose lede:

  • Mnr Herhardt Boshoff – ouer
  • Mev Katinka Cilliers – ouer
  • Mnr Wessel Groenewald – ouer
  • Mnr Wattie Jv Rensburg – ouer
  • Mnr Sarel Kruger – ouer
  • Mnr Werner Nel – ouer
  • Mnr Neels Gunter – skoolhoof
  • Mnr Hennie Botha – adjunkhoof
  • Mev Karen Marais – onderwyser
  • Mnr Antonie Botha – onderwyser
  • Mev Suzane Wille – nie-opvoeder

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://tjokkies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal