Beheerliggaam 2024. Hoërskool Fichardtpark het hul Beheerliggaan 2024 bekend gestel vir die volgende dienstermyn.
Die ouers wat gekies is as lede van die Beheerliggaam 2024:
- Marinda Baderhorst
- Marelize Botes
- Erik de Vos
- Christo Fourie
- Gerhard Jansen van Rensburg
- Anita Knoester
- Eduan Kotzé
- Charles van Rooyen
- René Vorster – de Wet
Onderwysers:
- Herman van der Merwe – skoolhoof
- Louw Prinsloo
- Nadine Kruger
- Conrad Pienaar
Nie-onderwys personeel:
- Direne van der Wath
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf