Vrystaat Atletiek Kampioenskappe. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se atlete het weereens hul staal gewys tydens die Vrystaat Atletiek Kampioenskappe.
Prestasies behaal:
- Kara du Toit: verspring-4e plek
- Jané de Villiers: 5000m Stap-1ste plek
- Zané Wessels: spiesgooi-2de plek
- Anru Erasmus: paalspring-1ste plek
- Amy Kotze: Driesprong-1ste plek
- Christiaan Venter: Diskus-1ste plek
- Marinelle Oelofse: Gewigstoot- 5de plek
- Christiaan van Niekerk: Diskus-5de
- Kesia Nel: Gewigstoot-2de
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf