)

Vrystaat Lynx 0.13A Netbalspan – Primêre Skool Universitas

Vrystaat Lynx 0.13A Netbalspan. Twee leerders van Primêre Skool Universitas in Bloemfontein, Mi-Lan Botha en Elzé Myburgh was albei deel van die Vrystaat Lynx 0.13A-netbalspan. Die span het algeheel sewende uit 24 provinsiale spanne by die Nasionale All Ages geëindig.

Die Vrystaat Lynx 0.13A Netbalspan het in Boksburg deelgeneem.

Kaylah Meyer en Hailey White van Tjokkies was deel van die Jaguars 0/12B-span. Hierdie span het ‘n sewentiende plek behaal.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://tjokkies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal