Redenaars. Tjokkies se Graad 6 en Graad 7 leerders het die personeel vandag,14 Maart, behoorlik van hul standpunte oortuig tydens hul redenaars kompetisie. Hulle almal was regte sterre!
Die wenners:
Graad 6:
- Emma Groenewald: goud
- Juwan van Rooyen: silwer
- Mia Boshoff: brons
Graad 7:
- Pieter Viviers: goud
- Tehila de Bruyn: silwer
- Velé Langenhoven brons
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf