)

OMS Netbal – Hoër Meisieskool Oranje 1ste span 2024

OMS Netbal. Hoër Meisieskool Oranje se 1ste netbalspan bestaan, soos in 2023, uit: twee graad 10’s, vyf graad 11’s en drie graad 12’s. Daar is vanjaar vyf nuwelinge in OMS netbal se 1ste span. Hulle is:

  • Danielle van Jaarsveld
  • Diné le Roux,
  • Nadine Jonck,
  • Karin Truter
  • Anja Cohen.
Meer oor die spanlede:

Marguerite Cronje – Kaptein

  • Graad 12
  • Posisie VV/ HV/V
  • Bynaam: Margi-Bull
  • Debuut: 2022 (111 wedstryde)
  • Rolmodel: Courtney Bruce
  • Feit: Ek kan ; Back flip doen

Amy Frölich

  • Graad 12
  • Posisie: S/VV
  • Debuut: 2022 (79 wedstryde)
  • Rolmodel: my ouers
  • Feit: Ek het verlede jaar 115 boeke gelees

Marianne Louw

  • Graad 11
  • Posisie: HD/ AV
  • Bynaam: Little Louw
  • Debuut: 2023 (60 wedstryde)
  • Rolmodel: Roline Louw
  • Feit: Ek huil nie meer maklik nie

Jessica Barnard

  • Graad 11
  • Posisie HV
  • Bynaam: Jess
  • Debuut: 2023 (60 wedstryde
  • Rolmodel: My ouers
  • Feit: Ek is ‘n koffieverslaafde

Cara Smith

  • Graad 12
  • Posisie: V/ HV
  • Bynaam: Careltjie
  • Debuut: 2023 (59 wedstryde)
  • Rolmodel: Tania Smith
  • Feit: My eerste volsin as kind was in Italiaans

Anja Cohen

  • Graad 10
  • Posisie: HV/ V/ VV
  • Rolmodel: My ouma
  • Feit: Ek is bang vir die donker

Nadine Jonck

  • Graad 11
  • Posisie: D
  • Debuut: 2024 (5 wedstryde)
  • Rolmodel: My sussie
  • Feit: Ek is ‘n sucker vir roomys
Dinéle Roux
  • Graad 11
  • Posisie: S/ AV
  • Debuut: 2024 (4 wedstryde)
  • Rolmodel: my ma
  • Feit: Ek het ‘n erge obsessie met sushi

Karin Truter

  • Graad 10
  • Posisie: AV/ HD
  • Debuut” 2024 (5 wedstryde)
  • Rolmodel: my sussie en boetie
  • My eerste bok was ‘n Kudu

Danelle van Jaarsveld

  • Graad 11
  • Posisie: D/ HD
  • Debuut: 2024 (5 wedstryde)
  • Rolmodel: my ouers
  • Feit: Ek is een van ‘n tweeling

Meer OMS netbal inligting

Karin se ma en sussie (albei Flo) en twee tannies (Rosa en Evelyn) het ook almal vir Oranje se 1ste netbalspan gespeel. Flo snr. en Rosa was, soos Karin, reeds in graad 10 in die o.19A-span.

OMS se 1ste netbalspan word deur mev. Surita le Roux afgerig. Sy het al in 2000 en 2001 die eerstes afgerig. Cara Smith, Marianne Louw en Diné le Roux is al drie ook puik atlete wat in die afgelope 12 maande vir die Vrystaat-atletiekspan in aksie was.

Danielle van Jaarsveld is slegs die tweede leerder in meer as ’n dekade om in dieselfde jaar Oranje se National Aquatic-swemspan en die 1ste netbalspan te haal.

Marianne se broer (Johan) en Cara se broer (Jean) het saam vir Grey Kollege se 1ste rugbyspan in 2021 gespeel, Dit is ‘n jaar nadat Marguerite se broer (George) dié span aangevoer het. Al drie was vir die SA-skolespan gekies.

Cara Smith se ma, Tania, het vir vier jaar (1994-1997) Oranje se 1ste netbalspan afgerig.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal