ATKV spelkompetisie. Ses van Tjokkies se leerders het vandag aan die ATKV spelkompetisie by die Nasionale Afrikaanse Letterkunde Museum (NALN) deelgeneem.
Liana van Niekerk het uitstekend gespel en het ‘n eerste plek losgespel!
Die volgende leerders wat ook vandag deelgeneem en uitstekend gevaar:
- Calem du Toit
- Tehila de Bruyn
- Marizé Opperman
- Andries Strauss
- Rúgard van Wyk
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








