Martial Arts. Twee Graad 8 leerders van Hoërskool Kalahari in Kuruman, Juliana Johnson en SJ Everts het die afgelope naweek aan die ‘Annual Diamond Classic Martial Arts’ (gevegskuns) toernooi deelgeneem. Hierdie twee leerders het besondere prestasies behaal:
Juliana Johnson:
- Points fighting, Kata Heian Shodan, Kata Weapons – Goud
- Kumite, Grappling – Silwer
SJ Everts:
- Points fighting, Kata Heian Shodan – Goud
- Grappling, Continues fighting – Silwer
- Kumite fighting – Brons
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.kalaharihighschool.co.za/
Foto’s verskaf










