)

Primary School Chess Festival – Primêre Skool Universitas

Primary School Chess Festival. Tjokkie maats het die naweek hul staal gewys by die Primary School Chess Festival. Die toernooi is aangebied by Primêre Skool Willem Postma.

Lizbie Spies en Khara Coetzee van Tjokkies is as beste dogter skaakspelers in hul onderskeie afdelings aangewys is. Die Graad 2 en Graad 3 C-span het ook ‘n derde plek in hul afdeling behaal. Die Graad 1’s van Tjokkies het ook gewys hul kan skaak speel… Timmy, Ruben, Evan en Franco het onderskeidelik die eerste tot vierde plekke by die toernooi behaal.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://tjokkies.co.za/

Foto;s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal