Kloppers Tennistoernooi – Primêre Skool Universitas
Kloppers Tennistoernooi. Terwyl almal hierdie vakansie nog laat geslaap het, het drie van Tjokkies se leerders, Petrus Fourie, Louis Fourie en Tristan van der Westhuizen uitstekend in tennis gevaar! Vanaf…
Affies Tennistoernooi – Oranje se Junior span kraai koning
Affies Tennistoernooi. Hoër Meisieskool Oranje se o.15-tennisspan is die nuwe kampioen van die Affies Tennistoernooi. Oranje, met twee graad 8’s in haar geledere, het Hoërskool Waterkloof Saterdag, 23 September met…








