)

Affies Tennistoernooi – Oranje se Junior span kraai koning

Affies Tennistoernooi. Hoër Meisieskool Oranje se o.15-tennisspan is die nuwe kampioen van die Affies Tennistoernooi. Oranje, met twee graad 8’s in haar geledere, het Hoërskool Waterkloof Saterdag, 23 September met 12-4 in die eindstryd verslaan.

Die ander uitslae:

  • Wen 14-2 t. Hoër Meisieskool Paarl
  • Wen 16-0 t. Hoërskool Nelspruit
  • Wen 15-1 t. Bethlehem Voortrekker Hoërskool
  • Wen 9-7 t. Affies in die halfeind

Cara le Grange het as nommer 2-speler al vyf haar wedstryde in skoon stelle gewen.

Oranje se o.15’s het ook in Mei vanjaar die o.15-afdeling van die Amanda Coetzer-toernooi gewen.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal is ongelooflik trots op Anè Joubert. Sy het onlangs haar merk gemaak by die D.T.M.A Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap. Anè het nie net provinsiale kleure…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal