Barberton Junior Ope Gholf– Op Sondag 23 Julie het twee Erries Bea Breedt, graad 11, en Arno van der Bank, graad 8, aan die Barberton Junior Ope gholf deelgeneem.
Uit die 74 spelers wat aan die Baberton Junior Ope Gholf deelgeneem het wen Bea derde in die dogtersafdeling. Sy word ook aangewys as die Mpumalanga Junior Gholfspeler van die jaar.
Arno wen die Net-afdeling in die A- en B-divisie.
Dit is ’n besondere prestasie en vir hierdie twee leerders.
Barberton Junior Open Golf
On Sunday, July 23, two Erries Bea Breedt, Grade 11, and Arno van der Bank, Grade 8, competed in the Barberton Junior Open golf.
Out of the 74 players who competed in the Baberton Junior Open Golf, Bea won third in the girls division. She was also named the Mpumalanga Junior Golfer of the Year.
Arno won the Net division in the A and B divisions.
This is a special achievement for these two learners.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s voorsien