Gholf. Bea Breedt, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, het Sondag, 17 Maart, aan die Middelburg Gholfklub se Klubkampioenskap deelgeneem.
Bea wen die damesafdeling vir die derde agtereenvolgende jaar.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf