)

Uppie Rugby – Hoërskool Upington Rugby toer

Uppie Rugby. Die afgelope week en naweek was Uppie Rugby ook op toer. Buiten die eerste span, was die 0/14’s, 0/15’s en 0/16’s ook op toer. Die manne het baie goed gevaar.

Die eerste Uppie rugby span was by die Oakdale Rugby Toernooi en die 0/14’s, 0/15’s en onder 0/16’s het na die Paarl getoer.

Tydens die Oakdale Rugby Toernooi is twee van Uppies se eerste span rugby seuns ook gekroon as die beste speler van die toernooi op hul onderskeie posisies.

  • Ruan jv Rensburg is gekies as die beste nr. 4 slot van die toernooi
  • Sylvester Hoffman is gekies as die beste nr. 12 senter van die toernooi.

1ste Uppie rugby span uitslae: Oakdale toernooi

  • Uppies wen met 22-19 teen Hoërskool Vryburg:
  • Uppies verloor met 8-10 teen Potch Gimnasium
  • Uppies verloor met 14-19 teen Middelburg

O.16A uitslae, Paul Roos toernooi:

  • Uppies teen Hoërskool Bellville: Uppies wen 24-13
  • Uppies teen Hoërskool Tygerberg
O.16A rugbyspan
O.15A rugbyspan

Uppies is ongelooflik trots op die spelers!!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.uppies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal