Rugby feeste. Die Grey manne wat die afgelope week in die Boland rugby gespeel het, het nie lyf weggesteek nie. Hulle het aan die Frans Malherbe o/15 en die Jean de Villiers o/16 Rugby feeste deelgeneem.
Uitslae rugbyfeeste:
Frans Malherbe o/15 Rugbyfees:
- Dag 1: Grey 38-10 teen Boland Landbou
- Dag 2: Grey 24-10 teen Hoƫrskool Durbanville
- Dag 3: Grey 14-13 teen HTS Drostdy
Jean de Villiers o/16 Rugbyfees:
- Dag 1: Grey 25-8 teen Hilton College
- Dag 2: Grey 31-8 teen Boland Landbou
- Dag 3: Grey 49-7 teen Hoƫrskool Durbanville
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegesecondary.com/
Foto’s verskaf