Middelburg Ope Gholf. Bea Breedt, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, het op 11 en 12 Maart aan die Middelburg ope gholf klubkampioenskap deelgeneem. Bea speel deurgaans uitstekende gholf en teken haar kaarte vir rondes van 75 en 78.
Met hierdie uitstaande tellings is Bea die Middelburg Dames- en die A-afdeling se kampioen. Bea stap ook weg met pryse vir die verste dryf en naaste-aan-die-pen.
Middelburg Open Golf. Bea Breedt, Grade 11 learner from Ermelo High School, competed in the Middelburg Open Golf Club Championship on 11 and 12 March. Bea played excellent golf throughout, drawing her cards for rounds of 75 and 78.
With these outstanding scores, Bea is the Middelburg Ladies and the A division champion. Bea also walks away with prizes for the furthest drive and closest-to-the-pen.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf