Skole Sewes Rugby – Hoër Landbouskool Boland
Skole Sewes Rugby. Hoër Landbouskool Boland se o.15 en o.17 Skole sewes rugby spanne het die afgelope naweek deelgeneem aan die Marius Schoeman Sewestoernooi by Paarl Gimnasium. O.15 uitslae: Groepwedstryde:…








