Skole Fast 5 Netbal. Hoërskool Bultfontein se Skole Fast 5 netbal spanne het die afgelope naweek aan die DeKalb Fast 5 netbaltoernooi deelgeneem.
Jolani van Heerden, HV/V van Hoërskool Bothaville, is aangewys as speler van die toernooi.
Uitslae:
- Hoërskool Bultfontein se Striders wen die o.15 afdeling
- Hoërskool Bothaville wen die o.17 afdeling
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf