Fast 5 Hokkie. Hoërskool Swartland se Fast 5 hokkie O.15 en O.17 seuns en dogters hokkiespanne het die naweek in die Paarl deelgeneem aim die Marius Schoeman toernooi. Die spanne het goed gespeel en die volgende uitslae behaal:
O.15 dogters
Eindig vyfde uit twaalf spanne.
- Wen 1-0 Paarl Girls High 3
- Wen 3-1 Paarl Gim 4
- Verloor 0-3 Paarl Gim 2
- Wen 4-0 La Rochelle
- Verloor 0-3 Paarl Gim 3
O.15 seuns
Eindig tiende uit 12 spanne.
- Verloor 0-6 Paarl Vallei
- Verloor 0-4 Boys High 1
- Verloor 0-4 Paarl Gim 2
- Wen 4-1 Boys High 2
- Wen 4-3 Hermanus
O.17 dogters
Eindig agtste uit 12 spanne.
- Wen 5-3 Worcester Gimnasium
- Verloor 6-2 Paarl Girls High 1
- Verloor 6-0 Paarl Gimnasium 3
- Wen 5-0 La Rochelle 1
- Gelykop 4-4 teen Paarl Girls High 3
O.17 seuns
Eindig agtste uit twaalf spanne
- Verloor 3-2 Hermanus
- Verloor 5-2 Paarl Gimnasium 1
- Wen 4-2 Strand
- Gelykop 2-2 Paarl Boys High 2
- Gelykop 3-3 Worcester Gimnasium


Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








