)

NW TSA Toernooi – Hoërskool Rustenburg leerders presteer

NW TSA Toernooi. Vier leerders van Hoërskool Rustenburg, Annemie Pretorius, Niané Pretorius, Nicolene Cloete en Waldo de Beer het aan die NW TSA-toernooi te Potchefstroom deelgeneem. Die toernooi is vanaf 8 tot 10 September aangebied en die leerders het skitterend gevaar.

Die volgende prestasies is behaal:

  • Annemie Pretorius behaal algeheel 1ste posisie tydens die toernooi in die vroue-afdeling
  • Niané Pretorius behaal die 3de posisie
  • Nicolene Cloete palm die 4de posisie algeheel in.
  • Waldo de Beer was algeheel 4de in die seuns o.16-afdeling
Hoërskool Rustenburg se tennisspelers by die Noord-Wes TSA Toernooi

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsrtb.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal