Junior Landbouvereniging 2025 – Hoër Landbouskool Boland

Junior Landbouvereniging 2025. Hoër Landbouskool Boland het die Dagbestuur van die Junior Landbouvereniging vir 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/ https://bolandlandbou.co.za/ Foto verskaf

Matriekraad 2025 – Hoër Landbouskool Boland

Matriekraad 2025. Hoër Landbouskool Boland in die Paarl het hul Matriekraad 2025 bekend gemaak. Die twaalf Matriekraad lede is: Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/ https://bolandlandbou.co.za/ Foto verskaf

WP Grant Khomo – Hoër Landbouskool Boland

WP Grant Khomo. Twee rugbyspelers van Hoër Landbouskool Boland, Juan Visagie (WP Grant Khomo) en Jaeger Coetzee (WP Grant Khomo XV), sal die WP verteenwoordig by die Grant Khomo week.…

Skole rugby – Hoër Landbouskool Boland

Skole rugby. Nege rugbyspanne van Hoër Landbouskool Boland neem gedurende die vakansie deel aan skole rugby toernooie. ‘n Totaal van 185 seuns asook 18 personeellede is betrokke by rugbytoernooie tydens…

SA Jeugskou 2023 – Hoër Landbouskool Boland

SA Jeugskou 2023. En die 2023 SA Jeugskou kampioene is die Westelike Provinsie! Die prestasies van Boland Landbouskool se span is soos volg: Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za https://bolandlandbou.co.za/ Foto’s verskaf

Junior Landbouvereniging – Hoër Landbouskool Boland

Junior Landbouvereniging. Twee leerders van Hoër Landbouskool Boland in die Paarl, D’Mario Gerber (voorsitter) en Christiaan Jansen van Vuuren (ondervoorsitter) is as die Junior Landbouvereniging voorsitters van 2024 aangewys. Hulle…

Skole Sewes Rugby – Hoër Landbouskool Boland

Skole Sewes Rugby. Hoër Landbouskool Boland se o.15 en o.17 Skole sewes rugby spanne het die afgelope naweek deelgeneem aan die Marius Schoeman Sewestoernooi by Paarl Gimnasium. O.15 uitslae: Groepwedstryde:…

Skole Rugby – Hoër Landbouskool Boland Craven en Grant Khomo

Skole Rugby. Vyftien rugbyspelers van Hoër Landbouskool Boland in die Paarl, neem vanaf 26 tot 29 Junie aan skole rugby, WP Cravenweek in George en Grant Khomo, tuis, deel. O/18…

Nasionale Skaapskeer Kampioenskappe – Luan Skog presteer

Nasionale Skaapskeer Kampioenskappe. Luan Skog, leerder van Hoër Landbouskool Boland in die Paarl, het die sewende plek in die land behaal met skaapskeer in die skoliere afdeling! Luan het die…

SA Jeugskoukampioenskappe – Hoër Landbouskool Boland

SA Jeugskoukampioenskappe. Hoër Landbouskool Boland is baie trots op die seuns wat gekies is om die WP by die SA Jeugskoukampioenskappe vanaf 1 tot 4 Oktober te Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam…

Interskole Krieket – Boland Landbou het ‘n skitterende afsluiting

Interskole Krieket. Hoër Landbouskool Boland se o/19A-krieketspan het hul seisoen op ‘n hoogtepunt afgesluit! Die span het hul wedstryd teen Hoër landbouskool Oakdale van Riversdal met vier paaltjies gewen. Welgedaan…

HJS Top Seuns Atletiekbyeenkoms – Boland Landbou eindig derde

HJS Top Seuns Atletiekbyeenkoms. Hoër Landbouskool Boland in die Paarl het derde geëindig by HJS se Top Seuns Atletiekbyeenkoms op Brugstraat. Die finale uitslae was as volg: Hoër Landbouskool Boland…

ASA Klubliga – Hoër Landbouskool Boland atleet skitter

ASA Klubliga. Tiaan Zeeman, graad 9 leerder van Hoër Landbouskool Boland in die Paarl, het geskitter tydens die ASA Klubliga byeenkoms. Tiaan het ‘n nuwe WP-rekord opgestel vir seuns o.15-diskus.…

2022 Matriekuitslae – Hoër Landbouskool Boland

2022 Matriekuitslae. Hoër Landbouskool Boland is ongelooflik trots hul 2022 matriekuitslae. Vir die veertiende agtereenvolgende jaar het die 66 seuns ‘n 100% slaagsyfer aangeteken. Die resultate is as volg: Top…

HJS Krieketfees – Hoër Landbouskool Boland krieket uitslae

HJS Krieketfees. Tydens die HJS Krieketfees het die spelers van Hoër Landbouskool Boland heel goed gevaar. Die uitslae was as volg: Boland 1ste XI teen Cornwall Hill College Die wedstryd…

Hoër Landbouskool Boland – 2023 Graad 8’s Verwelkom

Hoër Landbouskool Boland. Hoër Landbouskool Boland, Paarl het 2023 se steggies verwelkom. Dit was ‘n voorreg en plesier vie Hoër Landbouskool Boland om die afgelope naweek die graad 8’s van…

Matrieksafskeid 2022 – Hoër Landbouskool Boland

Matrieksafskeid 2022. Mooi voertuie, mooier meisies, mooiste jong manne! Boland Landbou het hul matriekafskeid met glans en swier by Soetendal in Wellington gevier. Matric farewell 2022. Nice vehicles, prettier girls,…

Bredasdorp Sewes Rugby – Hoër Landbouskool Boland presteer

Bredasdorp Sewes Rugby. Hoër Landbouskool Boland van die Paarl, het die afgelope naweek aan die Bredasdorp Sewes Rugby toernooi deelgeneem. Boland Landbou se O.15 en O.17 sewes spanne het baie…

Hoër Landbouskool Boland – Koshuisprefekte vir Huis Nico Malan bekend

Hoër Landbouskool Boland. Hoër Landbouskool Boland in Paarl is trots om hul koshuisprefekte vir 2023 aan te kondig. “Leierskap gaan daaroor om ander die beste weergawe van hulself te help…

Skole Rugby – Hoër Landbouskool Boland vs Oakdale Landbou

Skole Rugby. Hoër Landbouskool Boland, Paarl, het tydens die interskole kragte gemeet met Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal. Die uitslae is as volg: (Boland Landbou eerste) 1. Boland Landbou Chippies:…

Mnr Boland 2022 – Boland Landbouskool wys Jan-Dirk Coetzee aan

Mnr Boland 2022. Hoër Landbouskool Boland van Paarl het hul Mnr Boland 2022 aangewys. Die wenners wat aangewys is: 1ste plek Jan-Dirk Coetzee 2de plek Jaccus Pretorius 3de plek Jandré…

Hoër Landbouskool, Paarl, Craven week

After a Successful 2018 Coca Cola Craven week, the SA Schools Team for 2018 has been announced.