)

Hoër Landbouskool Boland – 2023 Graad 8’s Verwelkom

Hoër Landbouskool Boland. Hoër Landbouskool Boland, Paarl het 2023 se steggies verwelkom.

Dit was ‘n voorreg en plesier vie Hoër Landbouskool Boland om die afgelope naweek die graad 8’s van 2023 én hulle ouers op die plaas te verwelkom. Die manne het kans gekry om oor te slaap en hulle nuwe tuiste (Huis Nico Malan) te verken. Hulle het ook kennis gemaak met hul kamermaats vir volgende jaar.

“Wat ‘n oulike klomp seuns! Dit is met groot opgewondenheid wat die skool uitsien wanneer hulle moet inval hier by ons vanaf 16 Januarie 2023. Graag heet ons elke seun en ouer baie welkom by die Boland-familie. Ons verwys na ons nuwelinge as steggies, want hiér word hulle die geleentheid gebied om te floreer, te groei en te ontwikkel in die beste weergawe van hulself. Esegiël 17: “Daarna het hy ‘n steggie gevat en dit in die grond gesit waar dit kon floreer.”

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://bolandlandbou.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal