2022 Matriekuitslae. Hoër Landbouskool Boland is ongelooflik trots hul 2022 matriekuitslae. Vir die veertiende agtereenvolgende jaar het die 66 seuns ‘n 100% slaagsyfer aangeteken.
Die resultate is as volg:
Top 5 matrikulante:
- Hannes van Wyk: 93,5%
- Albert Joubert: 85,7%
- Connie Nieuwoudt: 83,3%
- Freddie Dreyer: 80,3%
- Dian van Zyl: 78,8%
- A gemiddelde – 4
- B hemiddelde – 4
- C gemiddelde – 32
- Individuele vak A’s – 66
- Individuele vak B’s – 93
- Toelating tot graadstudies: 83,5%
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf