PRG Waterpolo. In Januarie het Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, sy sesde Voorseisoen PRG Waterpolo-toernooi en -kamp aangebied.
Die doel van diĆ© toernooi is om spelers van top SA waterpolo-skole die geleentheid te bied om vriendelik met mekaar te kompeteer ter voorbereiding van die jaar se formele kompeterende toernooie. Paul Roos Gimnasium, St Andrews College (Grahamstown), Grey High HoĆ«rskool (Gqeberha), Pearson HoĆ«rskool (Gqeberha), Wynberg Seuns HoĆ«rskool, Reddam House, Bishops College, Rondebosch Boysā High and SACS het almal tussen 12 en 14 Januarie aan die toernooi deelgeneem.
Alle deelnemers het waardevolle ervaring opgedoen. Paul Roos se waterpolo-spelers het ook ‘n oefenkamp bygewoon. Mnr. Csaba Rull en sy vrou Beata – van die Eger Klub in Hongarye – het deel gevorm van die afrigtingspan. Hierdie jaarlikse kamp vorm deel van Paul Roos se ontwikkelingsprogram wat waterpolospanne blootstel aan die top-gehalte afrigters.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s deur Francois Louw