)

PRG Interskole Atletiek – Paul Roos Interskole Atletiek-byeenkoms

PRG Interskole Atletiek. Op Vrydag, 20 Januarie, het Paul Roos Gimnasium hul PRG Interskole Atletiek-byeenkoms aangebied. ‘n Opwindende dag van sportmanskap was deur alle leerders (Graad 8 tot 12) geniet. Leerders wat uitgeblink het, het weggestap met toekennings.

Individuele uitblinkers:

  • Beste o14 baanatleet: Jean Volschenk Seuns 14 100mH 739
  • Beste o14 veldatleet: Nathan Barnard Seuns 14 Gewigstoot 709
  • Beste o15 veldatleet: Marcus Viljoen Seuns 15 100mH 800
  • Beste o15 veldatleet: Thomas Coetsee Seuns 15 Hamer 825
  • Beste junior prestasie in die bogenoemde is ook die Junior Victor Ludorium: Thomas Coetsee Seuns 15 1623
  • Beste o17 baanatleet: Jordan Steenkamp Seuns 17 110mH 758
  • Beste o17 veldatleet: Olly Reid Seuns 17 Gewigstoot 862
  • Beste o19 baanatleet: Jonathan Eben Seuns 19 100m 726
  • Beste o19 veldatleet: Joshua Acker Seuns 19 Gewigstoot 801
  • Beste Senior prestasie in die bogenoemde is ook die Senior Victor Ludorium: Zak Hickman Seuns 19 1614

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal