)

You are sponsoring

PRG Interskole Atletiek - Paul Roos Interskole Atletiek-byeenkoms

PRG Interskole Atletiek. Op Vrydag, 20 Januarie, het Paul Roos Gimnasium hul PRG Interskole Atletiek-byeenkoms aangebied. ‘n Opwindende dag van sportmanskap was deur alle leerders (Graad 8 tot 12) geniet.…