)
EHS Vereer – Msukaligwa 1-prysuitdeling

Op Woensdag 22 Februarie is EHS vereer toe meneer Pieter Grobler namens EHS verskeie pryse in ontvangs geneem tydens die Msukaligwa 1 streek se prysuideling na aanleiding van 2022 se…

2022 Matriekuitslae – Hoër Landbouskool Boland

2022 Matriekuitslae. Hoër Landbouskool Boland is ongelooflik trots hul 2022 matriekuitslae. Vir die veertiende agtereenvolgende jaar het die 66 seuns ‘n 100% slaagsyfer aangeteken. Die resultate is as volg: Top…