Skole rugby. Nege rugbyspanne van Hoër Landbouskool Boland neem gedurende die vakansie deel aan skole rugby toernooie. ‘n Totaal van 185 seuns asook 18 personeellede is betrokke by rugbytoernooie tydens die vakansie.
Dag 1 uitslae:
- o.14C: verloor 7-50 teen Hoërskool Strand o.14A
- o.14A: wen 66-0 teen Hoërskool Waterkloof o.14A
- o.15C: wen 27-21 teen Hoërskool Hermanus o.15A
- o.15A: verloor 10-38 teen Grey Kollege o.15A
- o.16C: verloor 5-34 teen N. Orleans o.16A
- o.16A: wen 50-3 teen Hoërskool Framesby o.16A
- o.19D: wen 34-17 teen DF Malan o.19B
- o.19C: wen 46-7teen Moria o.19A
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf