)

Nasionale Skaapskeer Kampioenskappe – Luan Skog presteer

Nasionale Skaapskeer Kampioenskappe. Luan Skog, leerder van Hoër Landbouskool Boland in die Paarl, het die sewende plek in die land behaal met skaapskeer in die skoliere afdeling!

Luan het die Wes-Kaap verteenwoordig by die Nasionale Skaapskeer Kampioenskappe te Bloemfontein. Die leerders het darem nie net geskeer nie. Hulle kon darem ook die Nasionale Saalperd Kampioenskappe bywoon tydens Bloemskou. Verder het hulle ook die Aglo Boereoorlog Museum besoek, asook die Vrystaat Universiteit se proefplaas, genaamd Paradys.

Baie sterkte aan die Suid-Afrikaanse Skaapskeerspan wat tydens hierdie toernooi kon kwalifiseer vir die Wêreldbeker Skaapskeer Kampioenskappe in Skotland.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://bolandlandbou.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal