Kollig Fink – Amé Spangenberg van Laerskool Stulting, Humansdorp spog met opname van ‘n film.
Sy is ‘n graad 4 leerder en is gekies vir ‘n opname vir ‘n nuwe fliek in Mosselbaai.
Laerskool Stulting is baie trots op hul eie kollig fink filmster.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien