Interhuis Swemgala – Laerskool Stulting
Interhuis Swemgala – Laerskool Stulting, Humansdorp het hul jaarlikse interhuis swemgala onlangs aangebied. Dit was ’n dag vol energie, geesdrif en sportiewe trots. Van die eerste fluitjie tot die laaste…
o.11-Krieketspan – Laerskool Stulting
o.11 Krieketspan – Laerskool Stulting, Humansdorp se o.11-krieketspan het Dinsdag, 10 Februarie, teen Victory School van Jeffreysbaai kragte gemeet. Laerskool Stulting het ‘n oortuigende oorwinning van 135 lopies behaal. Kolwers…
Skitterende Tennisster – Laerskool Stulting
Skitterende Tennisster – Saskia van Loggerenberg van Laerskool Stulting, Humansdorp is ’n uitstaande jong, skitterende tennisster. Sy het die afgelope seisoen geskitter op die tennisbaan. Saskia het die afgelope seisoen…
Riebeek-Kasteel rugbytoernooi – Laerskool Stulting
Riebeek Kasteel rugbytoernooi – Laerskool Stulting Skryf Rugbygeskiedenis! Laerskool Stulting, Humansdorp, het sy merk gelaat by die Riebeek Kasteel rugbytoernooi. Die organiseerders van die Riebeeck Kasteel rugbytoernooi het Arno Marx…
Martial Arts South Africa – Laerskool Stulting skitter
Martial Arts South Africa. Stulting-leerders skitter op nasionale Nasionale MASA (Martial Arts South Africa) verhoog. Laerskool Stulting in Humansdorp het rede tot groot trots ná ’n uitmuntende vertoning deur die…
Oos-Kaap Netbal Kampioene – Laerskool Stulting
Oos-Kaap Netbal Kampioene – Foto: o12 Netbalspan gekroon as Oos-Kaap Kampioene. Die o.12 Netbalspan van Laerskool Stulting, Humansdorp, is gekroon as Oos-Kaap Netbal Kampioene! Tydens die afgelope Oos-Kaap Netbalkampioenskappe in…
Kouga Atletiek byeenkoms – Laerskool Stulting
Kouga Atletiek byeenkoms – Atlete van Laerskool Stulting, Humansdorp het op 1 Februarie aan die Kouga Atletiek byeenkoms deelgeneem. Die volgende atlete kwalifiseer tydens die Kouga Atletiek byeenkoms as volg:…
Interhuis Atletiek – Laerskool Stulting atlete presteer
Interhuis Atletiek. Met Laerskool Stulting, Humansdorp, se Interhuis Atletiek byeenkoms het ‘n aantal atlete baie goed presteer. Atlete wat aan die meeste items deelgeneem het, asook die leerders wat rekords…
Nuwe Personeellede – Laerskool Stulting
Nuwe Personeellede – Laerskool Stulting, Humansdorp, het ses nuwe personeellede, asook een student wat by die skool aangesluit het. Die personeellede is as volg: Michelle Jansen (GF) is ‘n student…
Groot skool opgewondenheid – Laerskool Stulting
Groot skool opgewondenheid – Laerskool Stulting, Humansdorp se graad 1’s, sowel as graad R leerders het baie uitgesien na die eerste dag van die groot skool. By Laerskool Stulting was…
Madiba Cup Gimnastiek – Laerskool Stulting
Madiba Cup Gimnastiek. Vier leerders van laerskool Stulting, Humansdorp, Beate Strydom, Neil Heyns, Dewald Duvenage en Leani Knoesen het onlangs aan die Madiba Cup Gimnastiek in Gqeberha deelgeneem. Prestasies behaal:…
OP Tennisspanne – Laerskool Stulting
OP Tennisspanne. Vier van Laerskool Stulting se leerders is in verskeie OP tennisspanne opgeneem: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.stulting.co.za/ Foto’s verskaf
Huisgenoot Eisteddfod 2024 – Laerskool Stulting
Huisgenoot Eisteddfod 2024 – Amé Spangenberg van Laerskool Stulting, Humansdorp het deelgeneem aan die Huisgenoot Eisteddfod 2024 en baie goed gevaar. Amé behaal die volgende toekennings: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.stulting.co.za/…
Jaarlikse Atletiekbyeenkoms – Laerskool Stulting
Jaarlikse Atletiekbyeenkoms – Laerskool Stulting, Humansdorp se atlete het vanjaar weer deelgeneem aan Hoërskool Paul Sauer se jaarlikse atletiekbyeenkoms. Laerskool Stulting se atlete vaar besonder goed en verower ses goue,…
Sport en Kultuur prysuitdeling – Laerskool Stulting
Sport en Kultuur prysuitdeling. Laerskool Stulting, Humansdorp, het hul jaarlikse Sport en Kultuur prysuitdeling 2024 aangebied. Die volgende leerders se prestasies is beloon: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.stulting.co.za/ Foto’s verskaf
WRO SA Kampioenskappe – Laerskool Stulting
WRO SA Kampioenskappe. Laerskool Stulting, Humansdorp, het onlangs ‘n span gestuur na die WRO Suid-Afrikaanse Kampioenskappe (World Robotics Olympiad) in Johannesburg. Hierdie span het uitstekend gevaar vir hul eerste keer!  Die…
Cyber Squad – Laerskool Stulting
Cyber Squad – Die kodering- en robotikaspan van Laerskool Stulting, Humansdorp het sesde in die land geëindig uit 132 spanne. Hulle gaan op13 September in Johannesburg deelneem aan die SA…
Graad 5’s besoek DBV – Laerskool Stulting
Graad 5’s besoek DBV – Die Graad 5’s van Laerskool Stulting, Humansdorp, het op 6 Augustus hul uitstappie na die DBV in Humansdorp onderneem. Daar het hulle geleer wat die…
Gimnastiek OP Proewe – Laerskool Stulting
Gimnastiek OP Proewe – Leani Knoesen, Luan Geldenhuys en Dewald Duvenage van Laerskool Stulting, Humansdorp het aan die Gimnastiek OP proewe deelgeneem. Hulle ontvang die volgende medaljes: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Interskole kodering en robotika – Laerskool Stulting
Interskole kodering en robotika – Laerskool Handhaaf van Uitenhage het Laerskool Stulting in Humansdorp besoek. Hulle het saam ‘n interskole kodering en robotika uitdaging gehad. Die leerders het masjiene gebou,…
Despatch Kunstefees – Laerskool Stulting presteer
Despatch Kunstefees – Leerders van Laerskool Stulting, Humansdorp het aan die Despatch Kunstefees deelgeneem. Hulle het baie goed gevaar en met hande vol sertifikate huistoe gegaan. Om voor ‘n gehoor…
Hengel – Laerskool Stulting leerder presteer
Hengel. Die Gamtoos Hengelklub het hierdie naweek sy jaarlikse hengel prysuitdeling gehou. Hierdie jaar was daar opgewondenheid toe NC Terblanche, leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, die trofee vir die…
EPL Krieket Toernooi – Laerskool Stulting
EPL Krieket Toernooi – Johan van Tonder van Laerskool Stulting, Humansdorp is ingesluit in die o/12 Port Elizabeth Centurions. Hulle gaan deelneem aan die EPL Krieket toernooi. Die toernooi sal…
Kunskompetisie – Leerders van Stulting neem deel
Kunskompetisie – Jani Wait, Elzé du Plessis en Lize Erasmus, leerders van Laerskool Stulting, het onlangs aan ‘n kunskompetisie deelgeneem. Die Kouga Munispitaliteit het die kompetisie aangebied. Hulle het elkeen…
Youth Chess Tournament – Bendrè Duvenage neem deel
Youth Chess Tournament – Bendrè Duvenage van Laerskool Stulting, Humansdorp het aan ‘n Youth Chess Primary School Tournament deelgeneem. Dit is gehou by Grey Junior School. Hy eindig agtste uit…
Boogskiet – Laerskool Stulting leerder presteer
Boogskiet – Arnoux Hattingh van Laerskool Stulting, Humansdorp het op 13 Julie 2024 in Despatch gaan deelneem aan boogskiet. Hy verower die tweede plek in die Kwagga Open met 256/300.…
Dans Eksamen – Laerskool Stulting
Dans Eksamen. Drie leerders van Laerskool Stulting, Leja Lessing, Arnoux Hattingh en Ilke Hattingh, het aan die SABOD (South African Body of Dance) eksamen deelgeneem en as volg presteer: Leja…
o/13 Cravenweek 2024 -Laerskool Stulting
o/13 Cravenweek 2024 – Twee leerders van Stulting Hoërskool, Humansdorp, is gekies vir die o/13 Cravenweek 2024 span. Die twee spelers wat gekies is, is Evan Bokelmann en Alex-Zander Botha.…
NMA-ISKA EP SPORT – Laerskool Stulting presteer
NMA-ISKA EP SPORT. Veertien leerders van Laerskool Stulting, Humansdorp, het die naweek van die 8 en 9 Junie aan die NMA-ISKA EP Sport Martial Arts Kampioenskappe toernooi in Port Elizabeth…
Radikale Redenaars Provinsiale rondte -Laerskool Stulting
Radikale Redenaars Provinsiale rondte – Ses leerders van Laerskool Stulting, Humansdorp, JC Vermaak, Lika Vermaak, Amé Spangenberg, Annemie Botes, Annanina Maritz en Kian Koekemoer het in Oos-Londen gaan deelneem. Die…
SAJKA National Elite Championships – Stulting Primary School
SAJKA National Elite Championships. Stulting Primary School learner Davidko Siemens participated in the SAJKA National Elite Championships at Ellis Park in Johannesburg. Davidko showcased his exceptional skills and dedication. He…
Nasionale Eerlikheidsdag – Laerskool Stulting
Nasionale Eerlikheidsdag. Laerskool Stulting, Humansdorp, het 30 April Nasionale Eerlikheidsdag gevier. Laerskool Stulting het op graad 3 se waardes gefokus, naamlik, eerlikheid. Dit het saamgeval met Nasionale Eerlikheidsdag wêreldwyd. Die…
Radikale Redenaars – Laerskool Stulting
Radikale Redenaars. Agt leerders van Laerskool Stulting, Humansdorp het deelgeneem. Hulle het deurgedring na die Provinsiale rondte (streeksfinale). Dit sal plaasvind op Saterdag, 8 Junie in Oos-Londen by Hoërskool Ooskus…
Boogskiet Kwaggakompetisie – Laerskool Stulting leerder presteer
Boogskiet Kwaggakompetisie. Arnoux Hattingh van Laerskool Stulting, Humansdorp het onlangs aan die Boogskiet Kwaggaklub kompetisie en die Despatch Ope kompetisie deelgeneem. Arnoux het by die Kwaggaklub 261/300 geskiet. By die…
Gamtoos Hengelklub – Laerskool Stulting leerder presteer
Gamtoos Hengelklub. Â NC Terblanche van Laerskool Stulting het die naweek aan die Gamtoos Hengelklub kompetisie deelgeneem. Hy het uitstekend gevaar tydens die Gamtoos Hengelklub kompetisie. NC behaal eerste plek in…
Eerste tennisspan – Laerskool Stulting wen oortuigend
Eerste tennisspan – Laerskool Stulting, Humansdorp, se eerste tennisspan het teen Gamtoosvallei gespeel. Die eerste tennisspan van Laerskool Stulting bestaan uit drie seuns en drie dogters. Hulle het op Dinsdag,…
ATKV Redenaars – Stulting dring deur na volgende rondte
ATKV Redenaars – Laerskool Stulting, Humansdorp se leerders het deelgeneem aan die ATKV Redenaars. Hulle het hul goed van hul taak gekwyt. Vyf redenaars het deurgedring tot die volgende rondte.…
Grahamstad Invitational – Laerskool Stulting leerder skitter
Grahamstad Invitational. Amoné Jacobs, leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, het Saterdag, 20 April, aan die Grahamstad Invitational deelgeneem. Amoné het as volg presteer: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.stulting.co.za/ Foto verskaf
Netbaltoernooi – Laerskool Stulting spanne neem deel
Netbaltoernooi – Laerskool Stulting, Humansdorp het aan verskeie wedstryde deelgeneem tydens ‘n netbaltoernooi. Die o/13A Span se uitslae tydens die netbaltoernooi was as volg: o/12A Span se uitslae: o/11A Span…
Carlo 7’s rugby toernooi – Laerskool Stulting neem deel
Carlo 7’s rugby toernooi – Laerskool Stulting, Humansdorp se o/13’s rugbyspan het deelgeneem aan die Carlo 7’s rugby toernooi. Hulle het hul goed van hul taak gekwyt. Na afloop van…
Riebeek Kasteel – Laerskool Stulting rugby en netbal presteer
Riebeek Kasteel. In ‘n baie warm Riebeek Kasteel het Laerskool Stulting o/13 rugby- en netbalspanne deelgeneem en goed gevaar. Afrigtingsessies deur Burta de Kock (Aanvallende) en Karin Venter (Verdediging) het…
Archery kompetisie – Laerskool Stulting
Archery kompetisie. Arnoux, leerder van Laerskool Stulting, Humansdorp, het Saterdag, 2 Maart, aan die Tiger Club Archery kompetisie deelgeneem. Hy het 249/300 geskiet en daarmee die 2de plek verower. Op…
Laerskole krieket – Laerskool Stulting
Laerskole krieket. Laerskool Stulting, Humansdorp, se o/13 krieketspan het die 12de Februarie in ‘n laerskole krieket wedstryd teen Laerskool Jeffreysbaai krieket gespeel. Juhan Venter was aangewys as die beste kolwer…
C-Age swemgala – Laerskool Stulting presteer
C-Age swemgala. Drie van Laerskool Stulting, Humansdorp, se leerders, Lucia Alers, Taylor Ridgard en Noah Borman het mooi presteer tydens die C-Age swemgala in Port Elizabeth (Gqeberha). Hulle het elk…
Laerskole krieket – Laerskool Stulting teen McLachlan
Laerskole krieket. Laerskool Stulting, Humansdorp, se o.11 krieket span het in ‘n laerskole krieket wedstryd te staan gekom teen McLachlan. McLachlan het eerste gekolf en teken 71/5 aan. Annika Williams…
Interhuis Atletiek – Laerskool Stulting
Interhuis Atletiek. Laerskool Stulting, Humansdorp, het hul jaarlikse Interhuis atletiek byeenkoms op 26 en 29 Januarie gehou. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za    https://www.stulting.co.za/ Foto’s verskaf
SBD Closed Chess Trials – Laerskool Stulting leerders skitter
SBD Closed Chess Trials. Agt leerders van Laerskool Stulting se skaakspan het die naweek deelgeneem aan die SBD Closed Chess Trials. Al die leerders skitterend gespeel en al agt is…
TSA Eden Mini Tennistoernooi – Stulting leerder presteer
TSA Eden Mini Tennistoernooi. Saskia van Loggerenberg, leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, het verlede naweek aan die TSA Eden mini tennistoernooi vir dogters o.10 in George deelgeneem. Saskia het…
SACOPA drama kompetisie – Stulting leerder in Nasionale span
SACOPA drama kompetisie. Amé Spangenberg van Laerskool Stulting, Humansdorp het op Saterdag, 20 Mei, deelgeneem aan SACOPA drama kompetisie. SACOPA staan vir “The South African Championships of the Performing Arts”.…
Kollig fink – Leerder van Stulting in nuwe fliek
Kollig Fink – Amé Spangenberg van Laerskool Stulting, Humansdorp spog met opname van ‘n film. Sy is ‘n graad 4 leerder en is gekies vir ‘n opname vir ‘n nuwe…







































