OP Tennisspanne. Vier van Laerskool Stulting se leerders is in verskeie OP tennisspanne opgeneem:
- Saskia van Loggerenberg is as die nommer 1 dogterspeler van die o.11 A Elephants Girls gekies.
- Lika Vermaak is as die nommer 6 dogterspeler van die o.13 B Elephants Girls gekies.
- Wilhelm Opperman as die nommer 6 seunspeler van die o.13 B Elephants Boys gekies.
- Wilhelm Bredell as die nommer 9 seunspeler van die o.13 B Elephants boys gekies.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








