)

Afrikaans Ekspo – Hoërskool Menlopark

Afrikaans Ekspo. Hoërskool Menlopark, Pretoria, het vanjaar deelgeneem aan die Afrikaans Ekspo. Dit was ‘n vreugde om elkeen se entoesiasme vir die taal te beleef.

Die volgende leerders het met Goue sertifikate weggestap:

  • Alitha Oberholzer (Graad 12)
  • Altus Malan (Graad 12)
  • Clara Serfontein (Graad 10)
  • Imme Kromhout (Graad 11)
  • Reeze Zeuner (Graad 10)
  • Rian Knoesen (Graad 10)

Shimei Visser en Jeanne-Marie van Brummelen is ook as kategoriewenners aangewys.

Altus Malan, Alitha Oberholzer, Riaan Knoesen
Clara Serfontein, Imme Kromhout, Reeze Zeuner

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://menlopark.co.za/

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal