Netbaltoernooi – Laerskool Stulting, Humansdorp het aan verskeie wedstryde deelgeneem tydens ‘n netbaltoernooi.
Die o/13A Span se uitslae tydens die netbaltoernooi was as volg:
- Sundridge verloor 6-8
- Altona wen 4-3
- Mount Pleasant gelykop 2-2
- Kabega verloor 2-4
o/12A Span se uitslae:
- Wen McLachlan 7-1
- Wen Paul Sauer 8-0
- Wen Hankey 9-3
- Wen Plettenberg 7-0
o/11A Span het uitstekend gespeel tydens die netbaltoernooi en hulle uitslae was as volg:
- Pellsrus: wen 5-1
- Lorraine: wen 2-1
- Herbert Hurd: wen 8-0
- Dr Viljoen: wen 13-1
- Newton Park: wen 7-5 (Semi-Finaal)
- Charlo: verloor 2-4 (Finaal)
Uitslae van o/11B Span
- Verloor Plettenberg 5-3
- Verloor Handhaaf 2-0
- Verloor Paul Sauer 10-0
- Wen McLachlan 1-0
Die o/10A Span se netbaltoernooi teen verskillende skole was as volg:
- Wen Plettenberg 6-3
- Verloor Mclachlan 8-3
- Verloor Paul Sauer 7-5
Die o/10B Span het die uitslag ongelukkig getref en nie een wedstryd gewen nie.
- Verloor Plettenberg 11-1
- Verloor mclahlan 10-1
- Verloor Paul Sauer 9-1
o/9A Span se uitslae was as volg:
- Wen Handhaaf 12-0
- Verloor Mclachlan 3-2
o/9B Span verloor net die uitslae as volg:
- Verloor Mclachlan o/10 span 8-0
- Verloor Mclachlan 2-0
Die o/11A span het tweede geëindig in die netbaltoernooi.
Simoné was gekroon as die doelspeler van die netbaltoernooi.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za