Boogskietkompetisie. Hoërskool Trio, Kroonstad, het die afgelope Saterdag ‘n boogskietkompetisie aangebied.
Die volgende leerders het plekke behaal het in die Bulls Eye-afdeling (per graad):
- Graad 8: 2de Leane Olivier
- Graad 10: 2de Kaylie Steyl
- Graad 11: 3de Wian La Cock
Die volgende leerders het in die 3D-afdeling graad plekke behaal:
Graad 8:
- 2de Leane Olivier
- 3de Leanu De Munnik
Graad 9:
- 1ste Marione Jansen van Rensburg
- 3de Tiaan Hughes
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf