)

Laser Run Wêreldkampioenskap – Sekondêre Meisieskool Oranje

Laser Run Wêreldkampioenskap. Vyf leerders van Sekondêre Meisieskool Oranje van Bloemfontein, die meeste in baie jare, is vir die SA-span na die Laser Run Wêreldkampioenskap in Junie in China gekies. Die kampioenskap vind op 7 Junie plaas.

Die vyf is Danny Pienaar, Ellé Cloete, Ezeth Esterhuizen, Lané van Rooyen en Rouvé Janse van Rensburg.

Dit is Lané en Ezeth se derde keer op hoërskool wat hul gekies word. Ezeth was in 2022 by die wêreldkampioenskap 1ste in die gemengde aflos (o.17). Sy het ook op die Nasionale kampioenskap in Somerset-Wes vroeër die maand 1ste in die o.19-afdeling geëindig. Danny (o.17) was derde, Lané (o.19) vierde, Rouvé (o.15) sesde en Ellé (o.15) tiende.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal